"By Langebaan Nessie nooi ons jou om stadiger te leef en die oomblik te geniet. Langebaan Nessie is 'n self catering woonstel binne loopafstand van die see, winkeltjies, koffiewinkels en Spar. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige gemaklike verblyf in die hart van Langebaan soek."
"At Langebaan Nessie, we invite you to slow down and enjoy the moment. Langebaan Nessie is a self-catering apartment within walking distance of the sea, shops, coffee cafés, and Spar. It is the ideal place for guests seeking a peaceful, comfortable stay in the heart of Langebaan."